LRK vergadering

Beheerliggaamverkiesing Nominasievorms vir die beheerliggaamverkiesing is vanaf vandag Maandag, 15 Maart beskikbaar by Me. Renette Wessels in die kantoor. Wees 'n betrokke ouer by die skool!