
Baie sterkte aan die volgende leerders wat gaan deelneem aan die “Central Gauteng Athletics” (CGA) die naweek. Ons glo in julle!
* Jan Kruger
* Taya Pelser
* Ruvan Ferreira
* Kayleigh Pienaar (nie in foto)
* Liamé Oosthuizen (nie in foto)
Sterk staan en gee julle beste Roodies!