
Ons grondslagfase het so rukkie terug ‘n vertoning geniet van Produksie 2000. Dankie aan die akteurs wat vir ons leerders ‘n baie insigewende vertoning kom lewer het oor hoe om van stres ontslae te raak in hierdie Covid-tye.
#OnsRoodiesIsSterk #WaardeGedrewe #DaarVirMekaar #DieToekomsIsNou