Roodie Gholfer

Baie geluk aan Christiaan Koekemoer (Gr.4) wat deel was van die "Junior African Challenge International Gholfing Event" wat plaas gevind het vanaf 23-27 Augustus 2021.

Welgedaan Christiaan, mag jy nog hoër hoogtes bereik!

#Roodies #WaardeGedrewe #RoodieGholfer #DieToekomsIsNOU