Gholfdag wenners

Baie geluk aan die volgende klasse en leerders wat die meeste lootjie boekies in die skool verkoop het!

1ste klas wen โ€˜n iJump uitstappie, 2de klas wen โ€˜n Spur ete en die 3de klas wen โ€˜n Pizza partytjie!

1) is dit juffrou Jessica Meyer se klas, Gr. 3(J)

2) is dit juffrou Natasha Hoeksma se klas, Gr.3(N)

3) is dit juffrou Yvette van As se klas, Gr. 2(Y)

Die twee leerders wat die meeste boekies verkoop het kry elk R3000 kontant, baie geluk julle twee en dankie dat julle so hard gewerk het, ons is trots op julle!

* Melinรฉ Volhort

* Delanรฉ Meyburg

#Roodies #RoodieGholfdag #Wenners #DieToekomsIsNOU