Atletiek: Roodekrans Prestige

Opedag UitnodigingRodeo

Baie sterkte aan elke atleet wat vandag gaan deelneem tydens die Roodekrans Prestige byeenkoms van 2019 wat by Hoërskool Noordheuwel aangebied word.

Die deelnemende skole is:

Laerskool Roodekrans

Laerskool Fairland

Laerskool Fontainebleau

Laerskool Louw Geldenhuys

Laerskool Dr. Havinga

Die program begin om 15:30 en eindig ± 21:00.

U kan die uitslae per item ontvang deur aan te sluit by die "Roodekrans Prestige" WhatsApp-groep.

QR-kode vir Roodekrans Prestige

Instruksies:

Andriod gebruikers:

U moet 'n QR-scanner applikasie aflaai op u foon.

Skandeer dan die kode.

U sal gevra word of u by die groep wil aansluit.

Apple gebruikers

Maak u kamera oop en neem ‘n foto van die QR-kode. U sal dan automaties gevra word of u by die groep wil aansluit.

Roodies onthou ons waardes!

#waardegedreweroodies