Rugby: 0/11- tot 1ste-span wedstyde te L/s Muldersdrift

 

 

SLEGS VIR LEERDERS WAT BRIEF ONTVANG HET

BRIEF 20190313

11 Maart 2019

Geagte ouer

U seun________________________________ in die _______span speel Dinsdag, 12 Maart 2019,  'n weg-wedstryde te Laerskool Muldersdrift. (Adres:  N14 & Hendrik Potgieter, Muldersdrift,

Krugersdorp).

Aangesien busvervoer so ongelooflik duur is, doen ons ʼn vriendelike beroep op u om ons indien

moontlik te kan help. Daar is wel ʼn bus beskikbaar. Voltooi asb. meegaande skeurstrokie en stuur so gou moontlik na die afrigter. Spelers moet 30 minute voor wedstryde by hulle afrigters aanmeld.

Busvervoer reëlings:

Vertrektyd – 12:45

Terugkomtyd – ±17:00

Program:

A-VELD   B-VELD
Skeidsregter Span Tyd Span Skeidsregter
A. Coetzee 0/11A 14:30 2de A. Hibbert
D. Coetzee 1ste 15:20    

Rugby groete

 

Mnr. A Coetzee                                    Mnr. M Swanepoel                          Mnr. GG Rousseau

Rugby-organiseerder                          Sporthoof                                          Hoof