Ouerbetrokkenheid: Roodie-Gholfdag 2019

 

Rodeo

Dis tyd vir ons jaarlikse Roodie-Gholfdag:

Datum:

Donderdag, 17 Oktober 2019

Plek:

Krugersdorp Gholfbaan

Kostes:

R2 700 per vierbal (Karretjies en ete ingesluit)
R1 200 vir kortgate
R 700 vir alle ander gate

Pryse:

Dit sal opreg waardeer word indien daar enige skenings van pryse gemaak kan word vir die Gholfdag.

Vir meer inligting kontak gerus vir Mnr. Marius Swanepoel by 011-764-2920 / [email protected]

Ons sien uit na 'n heerlike Roodie-Gholfdag saam met ons ouers en Vriende van Roodies.

#Ouerbetrokkenheid
#RoodieGholfdag