Gr. RR - Vakante Pos

Roodieland het 'n Afrikaanse Gr. RR vakante pos vanaf Januarie 2021.

Vereistes:

1.  Gekwalifiseerde Grondslagfase-onderwyseres.

2.  Minimum 5 jaar Grondslagfase- of kleuterondervinding.

3. Rekenaarvaardig.

4. Bewys van kwalifikasies.

5. Referente van vorige posbetrekkings.

Aansoeke sluit Vrydag, 16 Oktober 2020.

Slegs aansoeke wat na  [email protected] ge-epos word, sal in ag geneem word.

GEEN Facebook aansoeke sal aanvaar word nie.