LRK Leiers

Gisteraand is ons leiers formeel ingehuldig en terselfde tyd is die hoofleiers vir 2021 aangekondig. Baie geluk aan: Hoofdogter: Anika Begemann Hoofseun: Steph Jooste Onderhoofmeisies: Jenna Cronje Lara Erasmus Onderhoofseuns Tristan Helmand Ruwan Smith Ons glo en weet julle sal elkeen julle lig laat skyn die jaar in jul taak as die leiers van ons skool

Etikette