
Opedag vir alle voornemende Gr. RR-, Gr. R- en Gr. 1-leerders van 2022.
Datum: Saterdag, 17 April 2021
Tye:
- Gr. 1 - 08:00 - 09:30
- Gr. RR en Gr. R -10:00 - 11:30
Roodies is baie opgewonde om al die voornemende ouers en leerders te wys wat Roodies julle kan bied!
Streng Covid-19 maatreëls sal steeds toegepas word gedurende die Opedag.