
Baie geluk aan die volgende Roodie-seuns wat gekies is om die Johannesburg-Wes o/13, o/12 en o/11 spanne te verteenwoordig:
𝐨/𝟏𝟑
* Tristan Helmond
𝐨/𝟏𝟐
* Hein Minnaar
* Liam Roets
* Heinrich Smit
* Ruan Pienaar
* Damion vd Merwe
* John Butner
𝐨/𝟏𝟏
* Arno Wienekus
* Felix Husselman
* Jayden Smith
* Matthew Le Hardy
* Liam Malan
Maak ons trots manne!
#RoodiesSport #RoodiesKrieket #WaardeGedrewe #DieToekomsIsNou