ROODIEKAS vir nuwe skoolklere. Die skool beskik oor ‘n klerebank waar goeie nuwe en tweedehandse skoolklere teen billike pryse aangekoop kan word