LRK waardes

   

Eerlikheid

  • Wees altyd eerlik teenoor jouself en ander.
  • Praataltyd die waarheid en erken as jy 'n fout gemaak het.
  • Doen altyd die regte ding al sien niemand jou nie.

Verantwoordelikheid

  • Stel altyd 'n voorbeeld.
  • Neem verantwoordelikheid.
  • Pas jou besittings op.
  • Dink voor jy doen.
  • Neem verantwoordelikheid vir jou skoolterrein.
  • Voltooi wat jy begin het.
  • Doen jou beste en hou aan probeer.

Integriteit

  • Wees eerlik en erken as foute maak.
  • Wees lojaal aan vriende en ander.
  • Neem ander se gevoelens in ag:nie net jou eie nie
  • Gee rekenskap van jou eie werk - nie afkyk of afskryf nie.
  • Moenie dat jou maat jou beïnvloed (omkoop)nie.

Omgee vir ander

  • Hanteer ander soos jy hanteer wil word.
  • Moet nooit ander kritiseer en spot nie.
  • Neem ander in ag as jy besluite neem.
  • Onderrig kinders soos jy jou kinders onderrig.
  • Werk en speel altyd regverdig.
  • Toon goeie sportmangees.

Respek 

  • Behandel ander mense soos jy behandel wil word.
  • Wees kosidererend teen oor ander.
  • Luister as iemand anders praat.
  • Praat positief ten alle tye.
  • Wees behulpsaam tenoor alle mense wat op die skoolterrein beweeg.
  • Groet ander vriendelik.
  • Respek work verdien.