Landloop

Baie sterkte aan die volgende leerders wat gaan deelneem aan die “Central Gauteng Athletics” (CGA) die naweek. Ons glo in julle!

* Jan Kruger

* Taya Pelser

* Ruvan Ferreira

* Kayleigh Pienaar (nie in foto)

* Liamé Oosthuizen (nie in foto)

Sterk staan en gee julle beste Roodies!

#RoodieAtletiek #Landloop #WaardeGedrewe #DieToekomsIsNou