Vertoning vir Graad RR-, R- en 1-maatjies van 2020.

 

Rodeo

                                           Liewe maatjies

Kom kuier lekker saam met “Betty Button” en julle nuwe maatjies  van 2020 by die

GROOT SKOOL. (Mamma mag saam kom.)

Lewendige vertoning - Betty speel by die maatjies op die saalvloer.

Datum: Woensdag, 11 September 2019.

Tyd: 13:30 - 14:30.

Plek: In die skoolsaal.

Hoop julle kan die vertoning saam met julle nuwe maatjies van 2020 kom geniet.

Bevestig asb. teen Dinsdag, 9 September 2019 of julle die uitnodiging aanneem.