Hoofleiers

Baie geluk aan die volgende leerders wat Vrydag verkies is as die Roodies-hoofleiers van 2022. In die seuns se foto is die nuwe hoofleiers voor gekniel en in die dogters foto staan die nuwe hoofleiers agter:

๐‡๐จ๐จ๐Ÿ๐ฌ๐ž๐ฎ๐ง:

* Damen Pienaar

๐Ž๐ง๐๐ž๐ซ๐ก๐จ๐จ๐Ÿ๐ฌ๐ž๐ฎ๐ง๐ฌ:

* John Butner

* Reinhardt Keyter

๐‡๐จ๐จ๐Ÿ๐๐จ๐ ๐ญ๐ž๐ซ:

* Kayden de Kooker

๐Ž๐ง๐๐ž๐ซ๐ก๐จ๐จ๐Ÿ๐๐จ๐ ๐ญ๐ž๐ซ๐ฌ:

* Miandi Breedt

* Chantรฉ Delport

Ons is trots op julle! Mag julle โ€˜n produktiewe jaar heฬ‚ wat voorlรช en net julle beste gee vir Roodies. Sterkte met al die uitdagings en weet die Here sal julle lei in moeilike tye.

#WaardeGedreweRoodies #Hoofleiers2022 #DieToekomsIsNOU