Afrigters

Dankie aan ons Roodie-afrigters wat die afgelope naweek die “All about coaches” netbal-afrigtingskursus bygewoon het. Dankie Sportisimo o.l.v. Dr. Elsje Jordaan en Minnette Dempsey vir ‘n ongelooflike bederf en al die kennis wat julle gedeel het.

Be the woman who fixes another woman’s crown without telling the world that it is crooked

#RoodieNetbal #dietoekomsisnou #dankbaar

#eendoelvooroë