Netbal: Gauteng-kampioenskappe

 

Rodeo

Netbal

Ons wens die volgende twee spanne baie sterkte toe vir hul deelname Donderdag, 6 Junie tydens die Gauteng-kampioenskappe. 

Dankie aan Juf. Tanie J van Rensburg (0/12A) en Juf. Hanliëtte Oosthuizen (0/13A) vir julle toegewyde afrigting en ondersteuning van die dogters sover.

Die 0/12A-dogters is soos volg:

  • Alehandri Theron
  • Chloë Deyzel
  • Daniélle van der Watt
  • Kayleigh Wilson
  • Leani Swanepoel
  • Macyla Grewar
  • Mieke Louw
  • Rachel Wiggill
  • Vinice van Blerk

0/12A-netbalspan

Die 0/13A-dogters is soos volg:

  • Ashley Collett
  • Courtney Botha
  • Jessica van Breda
  • Jessy Bekker
  • Lechanté Coetzee
  • Leonie Zopick
  • Ludelka Dreyer
  • Mieke Pretorius
  • Shalté Boshoff

0/13A-netbalspan

Ons is baie trots dat daar twee spanne Roodies gaan verteenwoordig.

Geniet julle wedstryde.

#Roodienetbal

#Eendoelvooroë

#Trotseroodies