GSF: Huiswerk

 

 

GR. 1 Huiswerk 29 Julie- 2 Aug. 2019
Maandag:  29 Julie

Afr:  

  • Ruimlees bl. 10  
Dinsdag:  30 Julie

Afr:  

  • Ruimlees bl.  11 en 12.

Lees:

  • Woordfamilies in bl.78 in Pienk Spellingboek.                          
Woensdag:  31 Julie

Afr:

  • Ruimlees bl. 11 en 12.
  • Woordherkenning: Kolom 6 in Koerantboek.
Donderdag:  1 Augustus

Afr:

  • Ruimlees bl. 13.
Algemeen:

Ma. 29 Julie: Werkboeke gaan vandag huis toe. Teken en stuur asb. môre weer terug skool toe. Wees trots op u kind.

 

Gr. 2 Huiswerk 29 Julie - 2 Augustus 2019

Afrikaanse assessering: 2, 5 & 6 Aug.

LO:

Leerders kom met korrekte LO-drag skool toe.

Gr. 2D Juf. Diedre          -  Dinsdag, Woensdag.

Gr. 2V Juf. Laetitia         -  Maandag, Woensdag.

Gr. 2R Juf. Rene             -  Maandag, Vrydag.

Gr. 2L Juf. Amanda-Lee -  Maandag, Woensdag.

Gr. 2Y Juf. Yvette           -  Maandag, Donderdag.

Gr. 2J Juf. Jacqueline      -  Woensdag, Vrydag.

Maandag: 29 Julie 2019

NB: Gaan deur leerder se boeke en teken voor in elke boek.

Wisk:  Week 4

  • Tel die munte - Apie Huiswerkboek bl. 6
  • Leer huisie van 17 se pluskombinasies.

Afr:

  • Platinum leesboek 4 bl. 3.
  • Afr GDO boek bl. 47 (Vir die pret) en GDO boek op bl. 5 voornaamwoorde.

Eng:

  • Reader 2 p. 14 - 15

Lew:

  • Vrydag kan leerders ekstra materiaal bring vir kuns bv. doppies om op die wiele te plak, stooitjies as ‘n uitlaatpyp ens.
Dinsdag: 30 Julie 2019 

Wisk:

  • Geld - Vaslegging Huiswerkboek bl. 7

Afr:

  • Platinum leesboek 4 bl. 4
  • Hersien rymwoorde in jou Eie woordeboekie  bl. 12

Eng:  

  • Vocabulary list Term 3 nr. 71 - 81
Woensdag: 31 Julie 2019

Wisk:

  • Apie Huiswerkboek bl. 9 + 10

Afr:

  • Platinum leesboek 4 bl. 5
  • Hersien meervoude in jou Eie woordeboekie   bl. 30 - 40

Eng:

  • Vocabulary list Term 3 nr. 82 - 91
Donderdag: 1 Augustus 2019  

Wisk: 

  • Kleingeld uitkeer - Huiswerkboek bl. 8

Afr:

  • Platinum leesboek 4 bl. 6.
  • Hersien woordfamilies op bl. 10, 11 en 16 in jou Eie woordeboekie.
  • Maak seker dat jy onthou om vrae in volsinne te beantwoord in ‘n begriptoets.

Eng: 

  • Vocabulary list Term 3 nr. 92 - 100

Lew:

  • Môre voltooi ons die towermotor.

Onthou jou tydskrifte, ekstra materiaal bv. doppies of strooitjies, ens.

Vrydag: 2 Augustus 2019
  • Maak potlode skerp.
  • Maak seker jy het al jou skryfbehoeftes. 

 

Gr. 3 Huiswerk Week: 29 Julie tot 2 Augustus

(Onthou: Doen dit Maandag tot Donderdag)

Spelling : (Groen Spellingboek)

Afrikaans Week: 14, 15, 16 en 17

Engels GEEN

Wiskunde: (Oranje Wiskunde huiswerkboek)

Maal- / Deeltafels: Wisk HWB bl. 12: 55 ¸ 5 tot 100 ¸ 5

Vrydag word daar GROOT Afrikaans speltoets geskryf. Week 14 tot 17.

Algemene inligting:
  • Afrikaanse Assessering 2, 5 en 6 Aug. 2019
  • Afrikaanse Spelling Week 14 tot 17 opsomming bladsy word uitgedeel vir die week se speltoets.
  • Boeke gaan deur die week huis toe gestuur word. Kyk asb deur en teken voorin.
  • Leerders moet asb. hul boeke oppas. Verlore- of beskadigde boeke moet betaal word.
  • Onthou mimiek opdrag vir 2 Augustus.
Maandag: 29/7

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

1. Teken Spellingtoets

2. Afr. Week 14 en 15- Opsomming papier

3. Wisk. Onthou vorms vir môre se patroondruk.

Dinsdag: 30/7

Lees:

Afrikaans bl. _____

1. Afr. Week 16 en 17 - Opsomming papier

Woensdag: 31/7

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

1. Afr. Week 14 tot 17 - Opsomming papier

2. Wisk. HWB bl. 8 Kombinasie 28.

Donderdag: 1/8

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

1. Afr. Week 14 tot 17 - Opsomming papier

2. LV. Onthou mimiek opdrag van môre.

Maandag: 5/8
  • Afrikaanse Mondelinge assessering
LO:

3A - Dinsdag en Vrydag.

3M - Maandag en Donderdag.

3P - Dinsdag en Woensdag.

3V - Maandag en Vrydag.

3Z - Donderdag en Vrydag.

Werk wat die week behandel word:
  • Afrikaans vir die week: Byvoeglike nw., selfstandige nw., meervoude, verkleining, trappe van vergelyking, voornaamwoorde, werkwoorde en bywoorde.
  • Wiskunde: Getalpatrone, geometriese patrone, omtrek, oppervlakte, probleemoplossing.
  • Eng: Past tense

 

Etikette