Mini-krieket: Roodekrans-toernooi

 

 

Mini-Krieket

Saterdag, 3 Augustus het die Roodies hul eerste Mini-kriekettoernooi van 2019 by die skool gespeel.

Dit was 'n heerlike oggend gevul met groot pret en plesier.

#RoodieKrieket

#RoodieMassadeelname

 

Gaan kyk gerus op die skool se Facebookblad vir meer fotos.

https://www.facebook.com/173897065955867/posts/2652742261404656/