Gr. 7 EBW-Entrepreneursdae

 

Rodeo

Saterdag, 3 Augustus was die eerste groep Gr. 7's se beurt om hul EBW-Entrepreneursstalletjies te behartig tydens die Roodekrans Mini-kriekettoernooi.

Die dag was 'n groot sukses, Ons is voorwaar trots op elke stalletjie - julle het julle baie goed van jul taak gekwyt.

Kom ondersteun asb. die tweede groep entrepreneurs op Saterdag, 17 Augustus tydens die Roodekrans Mini-Hokkie toernooi.

#RoodieEntrepreneurs
#Waardegedrewe
#TrotseRoodies

https://www.facebook.com/173897065955867/posts/2652757211403161/