'n Idioom
'n Idioom is 'n vaste spreekwoord of segswyse wat eie is aan 'n spesifieke taal, streek of volksgroep.

Die skoolfonds bedrae vir 2021 is soos volg goedgekeur tydens die 2021 begrotingsvergadering wat plaasgevind het Maandag, 12 Oktober 2020 om 18:30 in die skoolsaal.
Graad |
Per
Jaar |
Per maand |
Eenmalige
registrasiefooi |
Gr. RR (Roodieland) | R20 672.00 | R1 879.27 | Geen |
Gr. R (Roodie Rakkes) | R19 476.00 | R1 770.55 | Geen |
Gr. 1 tot Gr. 7 | R18 511.20 | R1 682.84 | Geen |
Naskool | R 9 575.00 | R 870.45 | R100.00 |