
SBST-Koördineerder.
Vereistes:
- Kennis van die SIAS-proses.
- Ervaring in die volgende areas:
- Leerderondersteuning en
- Ouerleiding.
- Toepaslike tersiêre kwalifikasies
- Sluitingsdatum:
- Maandag, 6 September 2021
- Intreedatum: 11 Oktober 2021
Let wel: Indien u nie binne 2 (twee) weke gekontak word nie, was u aansoek onsuksesvol.
Indien u belangstel, stuur asseblief u CV na [email protected]