Redenaars

Die lang wag is verby. Ons het die ATKV uitslae ontvang. Baie geluk aan Logan de Kooker wat 'n 11de plek in Gauteng behaal het. Hy is ook 21ste Nasionaal. Roodies is baie trots op jou. Baie dankie aan al die redenaar deelnemers en al julle harde werk. Volgende jaar maak ons weer so!

#Roodies #WaardeGedrewe #DieToekomsIsNou