Laerskool Roodekrans Skoolfonds 2023

Laerskool Roodekrans bankbesonderhede

Tydens die Begrotingsvergadering wat op 10 November plaasgevind het, is die volgende fooie deur die Beheerliggaam en die ouers wat teenwoordig was, goedgekeur:

Indien skoolfonds ten volle betaal word voor einde Januarie 2023, betaal u die bestaande 2022 skooltariewe.

2023 Skoolfonds: Betaalbaar oor 11 maande- goedgekeur vanaf Januarie tot November:

 

  • Graad RR: R23 100-00 - R2 100-00 PM

  • Graad R: R20 680-00 - R1 880-00 PM

  • Graad 1-7: R20 680-00 - R1 880-00 PM

  • Naskool: GR 1-7 R10 670-00 - R 970-00 PM

  • Naskool: GR RR & GR R R 4 400-00 - R 400-00 PM

  • Naskool: R100-00 registrasiefooi per leerder.

Etikette