Visie- En Missiestelling

Om die laerskool van keuse te wees deur totaliteitsopvoeding aan te bied wat streef na uitnemendheid en die verwesenliking van potensiaal. Ons missie is om: * Omvattende en koste-effektiewe diens van 'n kwaliteit te lewer, * 'n klimaat van aktiewe betrokkenheid by die gemeenskap, onderwysers en leerders te skep, * Onvermoeid te strewe om deur middel van Afrikaans aan elke kind die geleentheid te bied om sy / haar volle potensiaal te ontwikkel, * Elke kind te begelei om sy / haar besondere selfwaarde te help ontdek, * Alle lewensvaardighede van elke kind sover moontlik te ontwikkel.

  Wie is Ons

Die Prospektus van Laerskool Roodekrans

  Personeel

Volledige personeel en kontak e-posse.

  Kommunikasie

Alle kommunikasie word hier gelys.

  Algemene artikels

Opsomming van algemene artikels

LRKhandjieklein  Lrkcovid

Vakante Pos

Roodies het tans die volgende 2 aflosposte beskikbaar in die Grondslagfase: Gr. R en Gr. 1