MS TEAMS - GR. 4 - 7

Ons handel hierdie week die registrasie van leerders op die MS TEAMS-platform af. Ons wil egter ‘n beroep doen op alle ouers om op die platform te registreer.

MS TEAMS Gr R - 3

LAERSKOOL ROODEKRANS - MS TEAMS Ons handel hierde week die registrasie van leerders op die MS TEAMS-platform af. Ons wil egter ‘n beroep doen op alle ouers om op die platform te registreer