Rodeo

Landloop: D12-span

Laerskool Roodekrans het ʼn wonderlike landloopseisoen tot dusver beleef.

Daar het ongeveer 50 atlete Roodies verteenwoordig tydens die liga-byeenkomste.

 

Dankie aan elke atleet wat by elke byeenkoms hul beste gelewer het en sodoende die Roodie-naam en -waardes omhoog gedra het.

Laerskool Roodekrans is baie trots op die volgende 17 atlete wat gaan deelneem  aan die D12-Kampioenskappe, Vrydag, 23 Augustus 2019 te La Salle Kollege.

0/9

Caleb van Wijk

Jan Kruger

Ruben Kleinsmith

Ruvan Ferreira