Skoolfonds vir 2023

Tydens die Begrotingsvergadering wat op 10 November plaasgevind het, is die volgende fooie deur die Beheerliggaam en die ouers wat teenwoordig was, goedgekeur:

Roodie-Naweek 12-14 Augustus 2022

Uiteindelik vind die Roodie-Naweek weer na drie jaar plaas! Ons is so dankbaar en opgewonde dat ons vanjaar ons jaarlikse fondsinsamelingsnaweek kan hou.

Roodie-Afrigters

Dankie aan ons Roodie-afrigters wat die afgelope naweek die โ€œAll about coachesโ€ netbal-afrigtings