Dankie

Boodskap van Mnr. Deon en die bestuurspan Liewe Roodie-familie. Ons staan aan die einde van die eerste kwartaal van 2021

Opedag 2022

Op Saterdag, 17 April 2021, het Roodies se Opedag vir 2022 plaasgevind. โ€˜n Gemoedelike en ontspanne atmosfeer het geheers ten spyte van die koelerige weer.

Leiers 2021

Gisteraand is ons leiers formeel ingehuldig en terselfde tyd is die hoofleiers vir 2021 aangekondig.

Opedag 2022

Opedag vir alle voornemende Gr. RR-, Gr. R- en Gr. 1-leerders van 2022.